Graad 4 PSW Kwartaal 4

R35,00

Die PSW Kwartaal 4 opsommings
bestaan in totaal uit 19 bladsye en bevat die volgende hoofstukke / afdelings:

KULTURELE DIVERSITEIT EN VERSKILLENDE GELOWE

VERKEERSREëLS EN FIETSRYERS

PERSOONLIKE EN HUISHOUDELIKE HIGIëNE

GESONDE OMGEWING EN PERSOONLIKE GESONDHEID

MIV EN VIGS

EKSTRA: Elke afdeling / hoofstuk sluit ook in `n BELANGRIK OM TE ONTHOU asook TOETS JOU KENNIS gedeelte.

NEEM KENNIS: Dit is groot volume bladsye aangesien dit prente bevat, skrif grootte so is om maklik te leer, asook die bladsye ingesluit vir EKSTRA afdelings vir vaslegging.