Graad 4 Kwartaal 4 OEFEN VRAESTELLE + MEMO’S

R65,00

Hierdie pakket bevat vraestelle vir die volgende vakke vir Graad 4 November Kwartaal 4:

2 x PSW

2 x GEOGRAFIE

3 x NWT

Dit behels die inhoud van die opsommings – loer gerus daar. Dit is vraestelle asook memo’s.