Graad 4 GESKIEDENIS Kwartaal 4

R35,00

Die GESKIEDENIS Kwartaal 4 opsommings
bestaan in totaal uit 20 bladsye en bevat die volgende hoofstukke / afdelings:

VERVOER

– Vervoer op water

– Vervoer in die lug

KOMMUNIKASIE

– Verskillende vorms van kommunikasie

– Die radio en televisie

– Die tikmasjien, rekenaar en internet

– Die telefoon, kamera en selfoon

EKSTRA: Elke afdeling / hoofstuk sluit ook in`n BELANGRIK OM TE ONTHOU asook TOETS JOU KENNIS gedeelte.

NEEM KENNIS: Dit is groot volume bladsye aangesien dit prente bevat, skrif grootte so is om maklik te leer, asook die bladsye ingesluit vir EKSTRA afdelings vir vaslegging.