R35,00
Die GEOGRAFIE Kwartaal 4 opsommings
bestaan in totaal uit 18 bladsye en bevat die volgende hoofstukke / afdelings:
BOERDERY:
– Gewas- en veeboerdery
– Onverwerkte en verwerkte voedselsoorte
WATER:
– Die gebruik van water
– Water as hulpbron
– Hoe mense water kry
– Besoedeling en afvalwater
EKSTRA: Elke afdeling / hoofstuk sluit ook in `n BELANGRIK OM TE ONTHOU asook TOETS JOU KENNIS gedeelte.
NEEM KENNIS: Dit is groot volume bladsye aangesien dit prente bevat, skrif grootte so is om maklik te leer, asook die bladsye ingesluit vir EKSTRA afdelings vir vaslegging.